Tab Content
No Recent Activity
About Mouter

Basic Information

Date of Birth
January 22, 1972 (48)
About Mouter
Biography:
Bier liefhebber, pa van 2, man van 1, deeglik gereis in my jonger dae, woon sedert Augustus 2014 in die Boland. Het in 2015 'n paar brousels gemaak met brew cans en toe besig geraak met vaderskap. Die Covid-19 inperking het my die tyd en motivering gegee om weer te probeer. Die keer gaan ek all-grain.
Location:
Worcester
Interests:
Kampeer, kitaarspeel, met my kinders speel en bier.
Occupation:
Projekbestuurder

Statistics


Total Posts
Total Posts
8
Posts Per Day
0.32
General Information
Last Activity
Yesterday 08:43
Join Date
11th May 2020
Referrals
0